Marla Gibbs

Marla Gibbs
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Margaret Theresa Bradley
Geboorte 14 Junie 1931 (1931-06-14)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Marla Gibbs (gebore 14 Junie 1931) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Visit (2000) en in die televisiereekse The Jeffersons (1975), 227 (1985), en Martin (1992).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy